WATCH - Franco Mostert: Baie dankie vir al die susters en doktors en al die hospitale

Published Apr 20, 2020

Share

Cape Town – Springbok and Gloucester Rugby Player Franco Mostert has a message for South Africans on Day 25 of the nationwide lockdown to curb the spread of coronavirus.

“Hello julle, Franco hierso. Ek wil net sê baie sterkte in die proses wat ons nou in gaan, die lockdown. Ek hoop en glo dit gaan kwaliteit saam wees saam met familie en kwaliteit saam wees saam met kinders, en al is dit jou ouers of net jou vrou, om mekaar beter te leer ken deur hierdie tyd en weet net alles gebeur met ‘n doel. 

"Ek weet mense met klein besighede worry en is bekommerd oor goed, vertrou maar net en ek glo alles sal goed gaan en ek weet dit is 'n moeilike tyd. Sterkte met dit en ek will net sê baie dankie se vir al die susters en doktors, al die hospitale en almal wat ons net gaan help om deur die tyd te kom en hopelik kan almal hulle bystaan en net by die huis bly en net mekaar kan bystaan en ek glo dit sal goed gaan met ons almal. Baie sterkte en geniet die dag. Bye. ”

IOL and MyFanPark, the platform where people can get personalised video messages from celebrities, have enlisted the help of some of South Africa's most well-loved personalities to come together to celebrate the courageous individuals on the frontlines of the pandemic, and to uplift and inspire those at home.

The ultimate aim is to encourage South Africans to stay focused on the goal: #flattenthecurve of Covid-19 infections. 

* For more details visit  www.myfanpark.com

** For the latest on the Covid-19 outbreak, visit IOL's special #Coronavirus page.

*** If you think you have been exposed to the Covid-19 virus, please call the 24-hour hotline on 0800 029 999 or visit  sacoronavirus.co.za

Related Topics: